5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
  • Format: ePub

VUILSPEL OP DIE VLAKTES - RYK SCHOONRAAD REEKS
Vuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste “wilde weste”-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal speel af in ’n tydperk toe ons binneland net sulke kleurvolle skurke opgelewer het soos Amerika, in die tydperk kort nadat minerale hier ontdek is. Die skrywer, FA Venter onder die skuilnaam van Meiring Fouche, het homself met hierdie werk oortref. Sy karakter Mertel Duvenage is ’n oortuigende boef en Miemsie Bouwer is ’n innemende heldin. En natuurlik is daar die spreekwoordelike aantreklike held in die storie!…mehr

Produktbeschreibung
VUILSPEL OP DIE VLAKTES - RYK SCHOONRAAD REEKS

Vuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste “wilde weste”-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal speel af in ’n tydperk toe ons binneland net sulke kleurvolle skurke opgelewer het soos Amerika, in die tydperk kort nadat minerale hier ontdek is. Die skrywer, FA Venter onder die skuilnaam van Meiring Fouche, het homself met hierdie werk oortref. Sy karakter Mertel Duvenage is ’n oortuigende boef en Miemsie Bouwer is ’n innemende heldin. En natuurlik is daar die spreekwoordelike aantreklike held in die storie!