3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Dinge loop lelik skeef toe Chanté ouma Jan se as in Switserland moet uitstrooi. Saam vasgekeer in die sneeu probeer sy Misha de Jÿeger, Formule een-wêreldkampioen, sover moontlik op 'n afstand hou, maar hy byt vas.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.43MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Dinge loop lelik skeef toe Chanté ouma Jan se as in Switserland moet uitstrooi. Saam vasgekeer in die sneeu probeer sy Misha de Jÿeger, Formule een-wêreldkampioen, sover moontlik op 'n afstand hou, maar hy byt vas.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Lené de Waal woon saam met haar gesin in die Vrystaat. Sy het haar man aan die dood afgestaan en haar eerste prioriteit is hulle kinders. Dis juis hulle humorsin en dié van 'n paar goeie vriende en familie wat haar aan die lag hou. Sy het 'n voltydse professionele beroep en heelwat ander ysters in die vuur. Sy wens sy kon voltyds tyd en aandag aan skryf gee en doen dit op haar skootrekenaar in die bed, gewoonlik met 'n hond op haar skouer wat af en toe help tik.