8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd 'n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is 'n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk - die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.74MB
Produktbeschreibung
'n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd 'n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is 'n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk - die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Breyten Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook 'n bekende skilder. Sy poësie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland, Engeland en Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poësie ontvang - in 1999 en 2008. Die windvanger is bekroon met die Hertzogprys, WA Hofmeyr-prys, UJ-prys en Protea Poësieprys.