Louisa du Toit
eBook, ePUB

Waaisand (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
In Waaisand weier jong weduwee Berna om aan die eise van haar wellustige werkgewer toe te gee. Sy word afgedank, en terwyl sy nog wonder waar sy en haar tweelingkleuters 'n nuwe heenkome moet vind, loop sy byna onder 'n voertuig in. Dié gebeurtenis plaas haar nietemin op die eerste tree van 'n nuwe pad, waarvan sy die verloop en afloop in haar wildste drome nie sou kon voorsien nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.