WAAR GODE TUIMEL, het die reklamewese as agtergrond - 'n milieu waar 'gode' maklik geskep en net so maklik getuimel word.
Die tempo is vinnig en die dramatiese gebeure wat so snel op mekaar volg, bly deurgaans intens en prikkelend.
Die gegewe is meesleurend en die boeiende verhaal van Valk van der Walt en Gloria Roux, hou die leser vasgevang tot aan die opwindende einde.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.