7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Toe Elfrieda ná ¿ lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak haar toe sy in 'n Durbanse hospitaal besef sy kan níks van haar verlede onthou ná sy voor 'n motor ingehardloop het nie. 'n Terloopse opmerking deur Michael, die neuropsigiater wat na haar omsien, bring 'n flits herinnering: Voor haar sien sy 'n vaalgroen boekie oor die lewe van die ontdekkingsreisiger David Livingstone se vrou, Mary. Met behulp van Michael begin Elfrieda stadig die legkaartstukkies van haar geheue aanmekaar sit. Maar die onthou bring seer: Soos die herlewing van die tragedie van haar pa se…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.57MB
Produktbeschreibung
Toe Elfrieda ná ¿ lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak haar toe sy in 'n Durbanse hospitaal besef sy kan níks van haar verlede onthou ná sy voor 'n motor ingehardloop het nie. 'n Terloopse opmerking deur Michael, die neuropsigiater wat na haar omsien, bring 'n flits herinnering: Voor haar sien sy 'n vaalgroen boekie oor die lewe van die ontdekkingsreisiger David Livingstone se vrou, Mary. Met behulp van Michael begin Elfrieda stadig die legkaartstukkies van haar geheue aanmekaar sit. Maar die onthou bring seer: Soos die herlewing van die tragedie van haar pa se ongeluk tydens 'n vakansie by die see en haar ma se kille verwyt en woede daarna. Elfie se pad na vergifnis en vrede verby die skok en ontsetting van onthou is lank. Onderliggend aan haar verhaal loop nog 'n verbeeldingstog: Die grootliks onbekende storie van Mary Livingstone, wie se lewe skaars 'n fluistering in die geskiedenis was.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Connie Luyt is die skrywer van verskeie kortverhale en romans, onder meer Waar onthou begin, Meer as een grens, Lang skaduwees oor Afrika en Reën oor die Serengeti. Laasgenoemde twee is vir 'n ATKV-veertjie benoem en ook in Nederlands vertaal. Sy is in Malmesbury gebore en het tale en geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy woon in Pretoria.