Sy behoort die man nooit te vergewe nie . . . Maar hier gaan sy dan nou op 'n afspraak saam met hom! Hulle kan nie ophou stry nie, en tog . . . Hy's nog meer van 'n orgideë-liefhebber as Janie . . . en daardie oë!
Wanneer Ryno haar die eerste keer soen, weet Janie hier's groot moles. Want wat sy voel en wat sy wéét - Ryno is die allerlaaste man vir haar - klop net nie. Wat is hier aan die blom: 'n eendagmooi bloeiseltjie of 'n langlewe-orgidee?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.