8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Iemand speel 'n grusame speletjie op Onrus. 'n Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel. Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet 'n legkaart bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel wegkruipertjie met hulle. Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende slagoffer val? En wat het 'n afgetrede onderwyseres, 'n bekende dokter, 'n sukkelende eiendomsagent en 'n boer gemeen? Wegkruiper, Christelle Wessels se vierde spanningsroman, wys in watter nagmerrie 'n dorp ontaard wanneer die sondes van die verlede 'n gemeenskap inhaal.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4.08MB
Produktbeschreibung
Iemand speel 'n grusame speletjie op Onrus. 'n Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel. Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet 'n legkaart bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel wegkruipertjie met hulle. Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende slagoffer val? En wat het 'n afgetrede onderwyseres, 'n bekende dokter, 'n sukkelende eiendomsagent en 'n boer gemeen? Wegkruiper, Christelle Wessels se vierde spanningsroman, wys in watter nagmerrie 'n dorp ontaard wanneer die sondes van die verlede 'n gemeenskap inhaal.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Christelle Wessels is die skrywer van Adder, Brandmerk en Om beter te kan moor. Eersgenoemde is vir 'n ATKV-Woordveertjie genoem. Sy woon aan die voet van die Magaliesberge in Rustenburg, Noordwes.