5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met 'n rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar 'n Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo 'n lewe probeer uitkerf. Hierdie onverskrokke verslag van 'n onkonvensionele gesinslewe, seks in agterstraatbordele en lang aande van drink word 'n hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van 'n wêreld in oorgang, van die winste…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.84MB
Produktbeschreibung
In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met 'n rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar 'n Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo 'n lewe probeer uitkerf. Hierdie onverskrokke verslag van 'n onkonvensionele gesinslewe, seks in agterstraatbordele en lang aande van drink word 'n hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van 'n wêreld in oorgang, van die winste en verliese van 'n nuwe soort bestaan. Dalk ís 'n ander Suid-Afrikaanse lewe moontlik.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Kleinboer ontvang in 2004 die Jan Rabie Rapport-prys vir sy debuutwerk, Kontrei, en hierna volg Werfsonde. Hy is in 1956 op die Oos-Rand gebore en het in Kemptonpark grootgeword. Na jare as rekenaarprogrammeerder en stelseladministrateur het hy taalversorging vir 'n landboutydskrif gedoen. Hy werk tans as subredakteur by 'n dagblad en woon in Yeoville.