Wilde vere (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
7,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Pop se hande staan vir min verkeerd, maar op die vooraand van haar vyftigste verjaardag is sy moedeloos en bemoerd. Sy is 'n vreemdeling vir haarself en almal soek 'n hap van haar. Haar dobbelverslaafde man, Jan, niksnut van ¿ seun, Evan, die verarmde kleinhoewe en die versorging van haar hoenders druk swaar op haar skouers. Dan kom Evan terug ná 'n verkwiste gap-jaar in Engeland saam met Sue, sy swanger meisie van Indonisiese afkoms. Twee agtereenvolgende tragedies laat hul wêreld aan skerwe spat en boonop is 'n opgesmukte geldskieter op Pop se spoor. Wanneer Sue haar wortels in Bali gaan ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.