10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Dié roerende roman was in 2011 naaswenner in LAPA se romankompetisie. Die leser ontmoet Wilhelmina in 1984 in Sebokeng as 'n skerpsinnige, wyse en enigmatiese een-en-tagtigjarige grootouma. Binne die broeiende, voortslepende politieke onrus bars geweld en chaos uit. Teen hierdie onstabiele agtergrond beleef sy weer haar kinderdae en ander herinneringe.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.02MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Dié roerende roman was in 2011 naaswenner in LAPA se romankompetisie. Die leser ontmoet Wilhelmina in 1984 in Sebokeng as 'n skerpsinnige, wyse en enigmatiese een-en-tagtigjarige grootouma. Binne die broeiende, voortslepende politieke onrus bars geweld en chaos uit. Teen hierdie onstabiele agtergrond beleef sy weer haar kinderdae en ander herinneringe.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Die Weskusser Marinda van Zyl is as die vierde van agt kinders op die plaas Isabella in die distrik Gobabis in die eertydse Suidwes gebore. Haar ouers het geglo mens koop eers boeke en tydskrifte, daarna die res.