3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Karli beskou haar tyd op Walvisbaai as 'n Eat Pray Love-sabbatsreis. Sy wil net dinge doen waarvan sy hou en slegs aan die mense dink vir wie sy lief is. Maar haar mentor tydens hierdie tyd - Maks - maak romantiese gevoelens in haar wakker. Hy versorg haar en help haar om haar eie skoonheid te sien. Hy voel soos die huis waar haar hart hoort. Die verhaal spreek 'n baie ernstige kwessie aan. Karli moes weens kanker een van haar borste verwyder en nou voel sy glad nie soos haarself nie. Die vrou in die spieël is nie die Karli wat sy eens was nie en dit voel asof haar vroulikheid halveer is. Sal sy haar eie skoonheid kan herontdek?…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.83MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Karli beskou haar tyd op Walvisbaai as 'n Eat Pray Love-sabbatsreis. Sy wil net dinge doen waarvan sy hou en slegs aan die mense dink vir wie sy lief is. Maar haar mentor tydens hierdie tyd - Maks - maak romantiese gevoelens in haar wakker. Hy versorg haar en help haar om haar eie skoonheid te sien. Hy voel soos die huis waar haar hart hoort. Die verhaal spreek 'n baie ernstige kwessie aan. Karli moes weens kanker een van haar borste verwyder en nou voel sy glad nie soos haarself nie. Die vrou in die spieël is nie die Karli wat sy eens was nie en dit voel asof haar vroulikheid halveer is. Sal sy haar eie skoonheid kan herontdek?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Wilreza Smit-Theron is in 1964 in Pretoria gebore en het in die Kaap skoolgegaan. Na sewentien jaar het sy uit die onderwys bedank en is tans 'n vryskutvertaler/proefleser. Sy het nog altyd met stories in haar kop rondgeloop, maar nie geweet hoe om dit op papier neer te skryf nie. Daar het onlangs twee tienerboeke van haar by 'n ander uitgewersmaatskappy verskyn. Sy woon in Loevenstein naby Durbanville en in haar vrye tyd lees sy graag, fliek, draf, speel met haar vier Bassets en probeer drie meisiekinders grootkry. Die plek waarheen sy vlug as sy haar kop wil skoonkry, is enige plek naby water, riete en voëls.