2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Xavier en Jean Marie du Pont is pas getroud. Vir hul wittebrood onderneem hulle 'n vaart op Xavier se luukse jag. Weens omstandighede moet hulle by Dubai aandoen en dan verander die wittebrood in een groot nagmerrie wanneer Jean Marie verdwyn. Kan sy weer gevind word en wie kan vertrou word en wie nie, is die vrae wat beantwoord word.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.14MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Xavier en Jean Marie du Pont is pas getroud. Vir hul wittebrood onderneem hulle 'n vaart op Xavier se luukse jag. Weens omstandighede moet hulle by Dubai aandoen en dan verander die wittebrood in een groot nagmerrie wanneer Jean Marie verdwyn. Kan sy weer gevind word en wie kan vertrou word en wie nie, is die vrae wat beantwoord word.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en drie dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het. Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.