Andrea Abbott
eBook, ePUB

Woestyngevangene (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat 'n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op 'n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net 'n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin 'n tog wat Leo se deursettingsvermoë tot die uiterste sal toets en waarvoor hy elke laaste greintjie fisieke en geestelike krag sal moet gebruik. Op hulle pad ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.