2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saakbaie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot drome, en Katinka Kruis, die meisie wat hom lief het. Saam begin hulle 'n avontuur wat dieper en donkerder is as wat enigeen kon verwag. Dit is die ware verhaal agter daardie Wrede Somer, en dit gaan jou laat wonder wat jy regtig weet.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.33MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saakbaie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot drome, en Katinka Kruis, die meisie wat hom lief het. Saam begin hulle 'n avontuur wat dieper en donkerder is as wat enigeen kon verwag. Dit is die ware verhaal agter daardie Wrede Somer, en dit gaan jou laat wonder wat jy regtig weet.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Kimmie Kriel (34, WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.