5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Mitch en sy beste vriend Lionel besef dat dit hulle taak sal wees om die inwoners van Deltaville te red toe die ruimtewesens in die dorp land en inwoners begin ontvoer. Op die planeet Zenkion droom Imke (half-Aardling/half-Zenkioniet) daaroor om die Blou Planeet - Aarde - te besoek. Mitch en Imke se wêrelde ontmoet in hierdie verhaal oor ruimtereise en ruimtewesens en 'n soeke na die plek waar elkeen behoort.

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.16MB
Produktbeschreibung
Mitch en sy beste vriend Lionel besef dat dit hulle taak sal wees om die inwoners van Deltaville te red toe die ruimtewesens in die dorp land en inwoners begin ontvoer. Op die planeet Zenkion droom Imke (half-Aardling/half-Zenkioniet) daaroor om die Blou Planeet - Aarde - te besoek. Mitch en Imke se wêrelde ontmoet in hierdie verhaal oor ruimtereise en ruimtewesens en 'n soeke na die plek waar elkeen behoort.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Theresa van Baalen skryf stories vir alle ouderdomsgroepe, maar is veral bekend vir die prenteboek Karla Krullebol, asook die Sanri Steyn-reeks. Theresa woon op Port Nolloth waar sy 'n stukkie halfwoestyn in 'n tuin probeer verander en plesier put uit die manewales van 'n klomp halfmak wilde katte.