7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

"Johan Jack Smith het die soort verwronge, donker verbeelding waarvan ek hou." - Martin Steyn "Zola is 'n boeiende piknagdonker speurverhaal uit die swartse hart van ons land se geskiedenis en haar gevaarlikste stad." - Jaco Adriaanse Die hel is los in Johannesburg se strate. Iemand is besig om jong meisies wreed af te maai en die bloedspoor wat hy agterlaat, sê: "Reeksmoorde". Die stapel slagoffers raak kaptein David Majola en adjudant Jason Basson se gemors. Kaptein Majola: 'n man deurmekaar met wit lyne en opgerolde geldnote wie se ma en suster steeds in die township sit en krepeer.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.74MB
Produktbeschreibung
"Johan Jack Smith het die soort verwronge, donker verbeelding waarvan ek hou." - Martin Steyn "Zola is 'n boeiende piknagdonker speurverhaal uit die swartse hart van ons land se geskiedenis en haar gevaarlikste stad." - Jaco Adriaanse Die hel is los in Johannesburg se strate. Iemand is besig om jong meisies wreed af te maai en die bloedspoor wat hy agterlaat, sê: "Reeksmoorde". Die stapel slagoffers raak kaptein David Majola en adjudant Jason Basson se gemors. Kaptein Majola: 'n man deurmekaar met wit lyne en opgerolde geldnote wie se ma en suster steeds in die township sit en krepeer. Adjudant Basson: die tipe polisieman wat veel eerder die Mag jare gelede vaarwel moes roep. Terwyl koerante en politici blaf en die taxibase met 'n verwoestende staking dreig, moet Majola en Basson duiwels in 'n malse stad trotseer.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Johan Jack Smith grew up in Virginia in the Free State. He studied graphic art and design before embarking on a career in journalism. He writes reviews and columns, acts in plays and is a member of a literary performance group. His writing has appeared in Op die spoor van (2017) and Nuwe Stemme 6 (2017). Currently the editor of Taalgenoot, atkv's corporate magazine, Johan lives in Johannesburg with his wife and son.