6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Iets vreemd is in Rhynsburg aan die gang. Lizelle het nie avontuur verwag toe sy een middag tydens haar Desembervakansie buite Stina's Café vir die koerant gewag het met sambaksalf en 'n pakkie sigarette in die hand nie. Niks gebeur dan ooit in hierdie kurkdroeë klein Karoodorpie waar sy nou sit te danke aan haar pa se afdanking en haar ma se gebrek aan selfbeheer nie. Maar sy kom vinnig agter iets is nie pluis nie. Die wit rose in almal se tuine steek iets baie meer onheilspellend weg - iets wat haar een aand aanval! Lizelle het niks behalwe tyd nie, en sy is vasberade om uit te vind wat…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.58MB
Produktbeschreibung
Iets vreemd is in Rhynsburg aan die gang. Lizelle het nie avontuur verwag toe sy een middag tydens haar Desembervakansie buite Stina's Café vir die koerant gewag het met sambaksalf en 'n pakkie sigarette in die hand nie. Niks gebeur dan ooit in hierdie kurkdroeë klein Karoodorpie waar sy nou sit te danke aan haar pa se afdanking en haar ma se gebrek aan selfbeheer nie. Maar sy kom vinnig agter iets is nie pluis nie. Die wit rose in almal se tuine steek iets baie meer onheilspellend weg - iets wat haar een aand aanval! Lizelle het niks behalwe tyd nie, en sy is vasberade om uit te vind wat aangaan. Die koster en sy kerkklokke weet meer as wat hy voorgee, en so ook Wilma - die misterieuse bibliotekaresse wat deur die res van die dorp vermy word. Sy is net glad nie voorbereid vir wat sy vind nie. Drake ... in die Karoo.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
A.M. (Alene Marie) Holder is 'n skrywer, musikoloog en operasanger wat graag haar liefde vir letterkunde met haar liefde vir musiek verweef. Alene is in 1997 in Bloemfontein gebore. Sy het in Barrydale en daarna in Strand grootgeword. Sy verwerf haar BMusHons-graad aan die Universiteit van Stellenbosch en haar MMus-graad aan Canterbury Christ Church Universiteit. Sy doen tans as PhD-kandidaat operanavorsing vir die Noorweegse Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NTNU). Sy skryf fantasie, want enige iets anders is te mak vir 'n wilde verbeelding.