10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

" Mense onthou mos dinge op verskillende maniere," het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: "Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier." Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet 'n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop gebou word. 'n Skaalmodel wat sal verhoed dat Skipskop finaal in die vergetelheid verdwyn, Meneer die Voorsitter. En kom ons vergeet nie van die behoud van die museum nie. Maar haar poging eindig in tragedie, en nou staan sy aangekla:…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.79MB
Produktbeschreibung
" Mense onthou mos dinge op verskillende maniere," het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: "Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier." Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet 'n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop gebou word. 'n Skaalmodel wat sal verhoed dat Skipskop finaal in die vergetelheid verdwyn, Meneer die Voorsitter. En kom ons vergeet nie van die behoud van die museum nie. Maar haar poging eindig in tragedie, en nou staan sy aangekla: Pligsversuim, wanbesteding, 'n verwoeste museumtuin. Om van bedenklike vriende nie eens te praat nie. Gelukkig is juffrou Visagie 'n uitsonderlik deeglike amptenaar. Sy het haar verweer gereed. Sy vra net om gehoor te word.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Anneli Groenewald word op Bredasdorp in die Overberg groot, en studeer aan die Universiteit Stellenbosch, Universiteit van Johannesburg en aan die Universiteit van Pretoria, waar sy haar MA in Kreatiewe Skryfwerk cum laude ontvang. Anneli is 'n ervare sake- en landboujoernalis. Tans is sy adjunkredakteur van Finweek en sy bly in Johannesburg.