14,95 €
14,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
7 °P sammeln
14,95 €
14,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
7 °P sammeln
Als Download kaufen
14,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
7 °P sammeln
Jetzt verschenken
14,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
7 °P sammeln
  • Format: ePub

Stela word aangestel om 'n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie 'n doodgewone plaas nie. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.32MB
Produktbeschreibung
Stela word aangestel om 'n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie 'n doodgewone plaas nie. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Henriëtte Linde-Loubser is 'n liefhebber van woorde en taal, veral Afrikaans. As bibliotekaris aan die Universiteit van Stellenbosch, kon sy haar vir jare uitleef in 'n omgewing waar haar passies vervloei: 'n wêreld van boeke, lees, jongmense en navorsing. Sy verwerf haar Ph.D. (US) in Omgewingsopvoeding in 2017, getiteld Die uitbeelding van omgewingskwessies in geselekteerde tekste uit die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur: 'n Ekokritiese perspektief. Talle kortverhale vir volwassenes en ook vir die jeug het reeds uit haar pen verskyn. Van haar werk is opgeneem in versamelbundels soos byvoorbeeld die Woordfeesbundel, Bly (2016) en Boereoorlogstories 2 (2012) en in voorgeskrewe werke vir skole. Sy is voorheen ook reeds benoem as finalis vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur.