3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Sy liefde is soos die eerste lenteblom Mia se gunstelingmens is haar ouma en haar gunstelingplek is haar ouma se blommewinkel, Die geel katstert. Daarom sal sy enigiets doen om te verhoed dat die nuwe indringer, sexy Emil Mühlbacher, die plek toemaak. Hy kan dreig, skreeu, vlei; niks gaan haar oortuig nie. Sy is bestand teen mans met geheime ná Jacques se verraad. Emil is wel nie 'n hartelose sakeman nie; hy het ¿ sagte kant maar ¿ troebel verlede. Hy het nie per toeval in dié pragtige dorpie kom bly nie. Mia moet ¿ plan maak om die winkel te red én sy moet haar hart beskerm. Hoe moeilik kan dit nou wees?…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.29MB
Produktbeschreibung
Sy liefde is soos die eerste lenteblom Mia se gunstelingmens is haar ouma en haar gunstelingplek is haar ouma se blommewinkel, Die geel katstert. Daarom sal sy enigiets doen om te verhoed dat die nuwe indringer, sexy Emil Mühlbacher, die plek toemaak. Hy kan dreig, skreeu, vlei; niks gaan haar oortuig nie. Sy is bestand teen mans met geheime ná Jacques se verraad. Emil is wel nie 'n hartelose sakeman nie; hy het ¿ sagte kant maar ¿ troebel verlede. Hy het nie per toeval in dié pragtige dorpie kom bly nie. Mia moet ¿ plan maak om die winkel te red én sy moet haar hart beskerm. Hoe moeilik kan dit nou wees?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ildé Grové is ¿ stadsjappievan Pretoria wat gril vir spinnekoppe en krakerige insekte. Sy is dol oor Namakwaland se blomme rykdom, die see en berge. Na ¿ dag se geswoeg in die arbeidsmark is daar vir haar niks lekkerder as om in ander se koppe te kan klim en hulle stories te vertel. As dit liefdesverhale is soveel te beter. Tussen werk en skryf knyp sy broodnodige tyd af vir lees, stap en swemgewoonlik in die teenwoordigheid van haar diere.