7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Selfs net 'n oppervlakkige kennis van die Afrikaanse letterkunde sal jou gou laat vermoed dat dit hier gaan om werklike figure, naamlik Karel Schoeman en Johann Rossouw, en dat hierdie manuskrip 'n ruim dosis feitelikhede bevat. Die karakters in hierdie roman is per slot van rekening nie Schoeman en Rossouw nie, maar Herman Dekker en Thomas Marais, eersgenoemde 'n meesterlike skrywer, laasgenoemde 'n aspirant. Die jong skrywer het as kind agtergekom dat skryf en lees hom in staat stel om hom teen psigiese pyn te verweer. Dit is die begin van sy skrywersdroom. Gedurende sy werk as…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.47MB
Produktbeschreibung
Selfs net 'n oppervlakkige kennis van die Afrikaanse letterkunde sal jou gou laat vermoed dat dit hier gaan om werklike figure, naamlik Karel Schoeman en Johann Rossouw, en dat hierdie manuskrip 'n ruim dosis feitelikhede bevat. Die karakters in hierdie roman is per slot van rekening nie Schoeman en Rossouw nie, maar Herman Dekker en Thomas Marais, eersgenoemde 'n meesterlike skrywer, laasgenoemde 'n aspirant. Die jong skrywer het as kind agtergekom dat skryf en lees hom in staat stel om hom teen psigiese pyn te verweer. Dit is die begin van sy skrywersdroom. Gedurende sy werk as staatsamptenaar kom hy onder die indruk van die asketiese en wereldvreemde leefwyse van die Groot Skrywer. Dit is die begin van sy obsessie met hom. Let wel, dit is nie die skrywer se werk wat hom aangryp nie, hy het nog niks daarvan gelees nie, maar wel sy lewenswyse. Ooglopend kry die Groot Skrywer dit reg om die aansprake van die gewone lewe af te weer. Wat 'n mens dus hier moet raaksien, is dat dit ooglopend nie vir die jong skrywer gaan om die skryfkuns as sodanig nie, maar die skryfkuns as 'n lewenswyse, oftewel die opvatting dat skryfwerk jou in staat kan stel om op 'n bepaalde manier aan die lewe te bly, dit wil se^ skryf as persoonlike terapie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Johann Rossouw het grootgeword in Verwoerdburg (nou Centurion). Hy studeer filosofie in Suid-Afrika, Frankryk en Australië. Sy debuutroman, 'n Rooi Z4 en 'n Renaissance-kasteel, is in 2007 uitgereik. Hy is ook die skrywer van die Beeld-rubriek Glasoog, en sy artikels verskyn in verskeie Suid-Afrikaanse en buitelandse koerante en tydskrifte. Hy doseer filosofie en woon saam met sy gesin in Bloemfontein.