Staan in die algemeen nader aan vensters is 'n bundel vol komplekse energie. Marais speel met stemme by tye liriese én wrang, somber én snaaks, nostalgies én hiperkontemporêr: van 'n herbeskrywing van die poëties-geykte Karoo-landskap tot die skyn-tragiese mymerings van 'n tuindwerg.Hierdie is jong, oorspronklike verse wat die alledaagse op sterk beeldende maniere met betekenis en betowering laai.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.