Met behulp van kenners kyk die skrywer na vrae soos: Moet ek bekommerd wees as my kind skielik heeldag agter 'n toe deur is? Wanneer is hy oud genoeg vir 'n selfoon? Hoe nou as ek uitvind my 11-jarige is 'n boelie?Dié weldeurdagte antwoorde gee insig in die leefwêreld van jou kind.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.