Reney Warrington
eBook, ePUB

Smit Motors (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Jou buurman dink hy besit die polisie... Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in 'n klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou maar Petra gaan - heel nuuskierig - kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie. Daar aangekom ontdek sy die erf vol motorwrakke wat aan die plaaslike slagter behoort. Dié einste slagter is ook die buurman - hy is 'n vroueslaner en hy skeep sy seun Monty af - maar hy het kontant en staan gereed om Smit Motors te koop. Petra wat baie lief was vir haar oupa wil nie die erflating aan so 'n persoon verkoo...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.