19,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Broschiertes Buch

Huilboek¿ is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie wás die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op 'n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gesê het, "Jy is mos die een met die hart."? Huilboek is 'n kragtoer.

Produktbeschreibung

Autorenporträt
Ryk Hattingh maak in die jare tagtig en negentig naam as skrywer en dramaturg, en as joernalis by die destydse Vrye Weekblad en Die Suid-Afrikaan. In 1995 word hy aangestel as die redakteur van Loslyf, die eerste Afrikaanse prikkeltydskrif. Deesdae woon hy en sy gesin in Auckland, Nieu-Seeland, waar hy skoene repareer en sleutels dupliseer.